

LELANE SE VISKOEKIES
resep geplaas en foto: Lelane Van Der Walt
FOOD LOVERS RECIPES
4 porsies gestoomde hake
1 blik Pilchards (verkies salmon)
1 blik tuna
4 aartappels, gemash sonder botter of melk
suurlemoen zest
chives, gekap
sout en peper na smaak
lemon and herb speserye
gedroogde, gemengde kruie
Meng alles goed en laat afkoel.
Maak koekies, rol in koekmeel, dan geklitse eier, dan broodkrummels.
Laat afkoel vir 30 min in yskas.
Braai in medium olie vir 3 min aan ‘n kant.
Bedien saam met knoffel kapokaartappels en mengelslaai.






