

3 BONE SLAAI MET MOSTERD EN VARS KRUIE
1 blik groen bone
1 blik botter bone
1 blik baked beans
125 ml wynasyn
125 ml bruin suiker
125 ml kookolie
5 ml droë mosterdpoeier
1 green pepper in blokkies
1 ui fyn gekap
12 ml vars basielkruid en pietersielie
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Meng alles saam en maak verkieslik al ‘n dag voor die tyd.
Bottel en hou in die yskas.
Resep geplaas deur Riana Havenga
Foto: Elizabeth Haupt






