

KLAPPER MALVA LEKKERS
Suikermengsel:
2 K Suiker
1 Eierwit
Knippie Sout
1 t Vanielje
Meng alles mooi saam, moenie klits nie.
60ml Gelatien
60 ml Kouewater
250 ml Kookwater
Strooi Kapper Uit Op `N Pan Maak Bruin In Die Oond
Meng Gelatien Eers Met Koue Water Dan Met Kookwater.
Gooi Gelatien Mengsel By Suikermengsel En Klop 20 min Met Elektriese Klitser Op Vinnige Spoed.
Gooi Uit Op Gesmeerde Pan. Los In Yskas Vir 15 min.
Sny En Rol In Geroosterde Klapper.
Foto: Annatjie Kotze







Annatjie Kotze
Dankie vir daardie resep! nou gaan ek darem malva lekkers bak….alle kleure en geure onder die son…dit is die lekkerste lekkers daardie en goedkoop….kleinkinders vergryp hulle daaraan..solank gesoek vir die resep. .