

BUTTER BEAN AND ITALIAN PARSLEY SALAD
VARS, LEKKER EN ANDERS
1 tin butter beans, drained
1 rib of celery – without leaves, sliced
couple of spring onions, sliced
lemon – zested, juice in separate container
Olive or nut oil
salt and pepper
peppadew, sliced
HUGE amount of Italian flat leave parsley (Not the curly one), chopped
Mix oil, lemon zest and juice to taste, salt and pepper. Bit of sugar if needed. Mix with rest. Test if taste is to your liking, add more lemon juice/salt/oil/sugar as needed.
This salad improves on standing for flavours to blend. Keeps well in fridge.
1 blik butter beans, gedreineer
1 rib seldery – sonder die blare, in skyfies gesny
paar spring onions, in skyfies gesny
suurlemoen, rasper die zest af, druk die sap apart uit
olyf of neut olie
sout en peper
peppadew, opgesny
BAIE Italiaanse pietersielie (NIE die krullerige een nie) dit moet amper lyk of jy te veel het – gekap
Meng olie, suurlemoen zest en sap na smaak, sout en peper. Kan ook bietjie suiker bysit na smaak. Meng met die res. Proe of balans tussen smaakmiddels reg is.
Die slaai moet verkieslik ‘n paar uur oorstaan sodat die smake maats kan maak. Hou goed in yskas.
Gebaseer op ‘n slaai wat ek in ‘n Griekse restaurant geëet het.
Nota:
Ek weet butter beans in tuna en blare slaai is baie lekker, ek dink dit kan hier ook werk om dit meer van ‘n maaltyd te maak op sy eie.
Fotos my eie : Petro Borchard






