

AARTAPPEL SOUTTERT
Kors:
500ml (2koppies) fyn gaar aartappels
50ml (4eetlepels) botter
10ml (2teelepels) bakpoeier
1 eier
2.5ml sout
Smeer aartappels in ‘n bak vir die kors
Vulsel:
12,5ml botter
25ml mushroom sop poeier
1ml sout
knippie peper
250ml melk
250g gaar ham in blokkies gesny
250ml gerasperde kaas
2 hard gekookte eiers – fyn gekap
10ml pieterselie
10ml mosterd
knippie rooi peper
125ml melk
Maak witsous van eerste 5 bestandele
Meng al die ander bestandele met die witsous
Sprei die mensel op die aartappels en maak gelyk
Klits 1 eier en 125ml melk goed saam en gooi bo-oor vulsel
Bak 30minutes in ‘n warm oond by 200 grade. Verminder hitte na 10 minute.
Laat afkoel voordat dit gesny word.
Ek het ook kaas bo oor gerasper voordat ek in die oond gebak het.
Resep geplaas deur Zelda Ellis
Foto: Zelda Ellis






