


TUISGEMAAKTE MOZZARELLA EN KNOFFELBOTTER ROLLETJIES
Hoeveelhede na smaak:
gekoopte brooddeeg
12 Mozzarella kaas blokkies, gesny 1 x 1 cm
gesmelte botter en knoffel, vir bo-oor smeer
Deel die brooddeeg op in 12 dele. Rol deeg in balletjies en sit blokkie kaas binne-in elke balletjie. (Sien foto) Plaas op bakplaat en bak vir 25-30 minute.
Wanneer dit uit oond kom, smeer met gesmelte botter en knoffel.
Dit is werklik heerlik!
Idee en foto’s: Leon Boetiekie Hartman







geskuif