

PETRE SE SOETSUUR OLYWE MET KNOFFEL, ROOSMARYN, OREGANUM EN BASILIEKRUID
Ek het die sous 4 keer aangemaak vir 30 flessies…
1 koppie suiker
2 koppies asyn
3 koppies water
1 eetlepel gedroogte oreganum
1 teelepel gedroogte basilliekruid
Vars takkies roosmaryn
Vars knoffel in stukke gesny
Pak olywe in flessies…. Plaas n stuk knoffel en n roosmaryn takkie in elke flessie…. Kook die res ban die beatanddele vir n paar minute saam… Gooi kokende sous oor olywe en n bietjie olyfolie bo op.. bottel warm..
Resep geplaas deur Petré Van Jaarsveld
Foto: Petré Van Jaarsveld






