

MARLENE SE ZOERDOEF
2 kop wit suiker
750 ml Vodka
6 blikkies granadilla pulp
1 ½ kop wit wyn
Meng goed laat oornag staan maar roer gereeld. Bottel die volgende dag. Dis heerlik as dit koud is.
Resep deur Marlene Minderon
Foto: Gideon Louw
You cannot copy content of this page