

GIDEON SE GEBAKTE AARTAPPELS MET ‘N VERSKIL
Kook aartappels vir n halfuur
Laat dit afkoel sny in kwarte en rol in n mengsel van een klein pakkie fyngedrukte chips, ‘n 3/4 koppie meel en 1 1/2 eetlepel aromat,
Doop dan in die meel mengsel dan in die geklitste eier en dan in die meel en bak in diep olie tot goudbruin
Resep geplaas deur Gideon Louw
Foto: Gideon Louw






