

GIDEON SE BOBOTIE WORS
Resep en foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
500 g maalvleis (tuisgemaak)
1 klein ui, gerasper
1 klein wortel, gerasper
1 skyfie pynappel, fyn gekerf
1 eetlepel asyn
1 teelepel kerriepoeier
½ teelepel borrie
1 dessertlepel suiker (12.5 ml)
1 eetlepel blatjang
2 teelepels tamatiesous
½ koppie koekmeel
1 eier
‘n knippie fyn koljander, asook neut en ook naeltjies
Meng alle bestanddele saam in ‘n mengbak en stop in varkderm.







Herman Fick
Ek het Gideon se resep verander. Het die suiker gelos. Hy noem ook geen sout. Ek het 3 eetlepels Scalli Worcestershire sous spice op 1kg vleis bygevoeg. Perfek dan.
Geskuif