TANNIE DORIS SE KOOLSLAAI
Die resep het ek by ‘n tannie geleer en haar seun het ook gese dat myne proe soos hare.
1/2 koolkop
25 ml kookolie
250 ml mayonnaise
1 eetlepel knoffel
Sout en swart peper
Kerf die kool baie fyn.
Meng kool met olie, knoffel,swart peper en sout roer deur gooi mayonnaise by en meng baie goed.
Die olie laat die mayonnaise lekker inmeng.
Versier met pietersielie
Resep en foto Meisie van der Colff
One thought on “TANNIE DORIS SE KOOLSLAAI”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.
Submitted op die nuwe blog.