

GIDEON SE PANGALJOEN
Ek het vanaand ‘n pangaljoen gemaak
Begrawe die galjoen in growwe sout vir 1 uur
Spoel dan alle sout af
Bak in n pan met n bietjie vlak olie
Niks langer as vyf minute aan n kant nie
Sit voor met suurlemoen en slap chips
Daar was ongelukkig nie plek vir chips in my bord nie
Foto en resep: Gideon Louw






