



WAYNE SE “BUTTERNUT” SOP MET VERSKIL
Rina – hier is hy!!!
Vir die mrnse wat my ken, hulle weet ek is GLAD NIE ‘n sop liefhebber nie, maar hierdie sop het my gewen!
Om sake erger te maak, west die wat my ken dat ek kerrie poeier verpes in enige iets tensy dit ‘n kerrie is.
Ek moes laas weem vir my skool (ja – ek is ‘n onderwyser) sop maak vir die personeel. Hierdie was een van die soppe wat ek gemaak het. Ek het na baie resepte gekyk, en toe my eie ding gedoen.
My liquidizer het ‘n volume van 1.6 liter. Ek het elke keer ‘n teelepel Ina Paarman Chicken stock ingegooi saam met ‘n koppie water voor ek ‘geblend’ het.
Na ek alles ‘geblend’ het het ek nog ‘n teelepel elk neutmuskaat, komyn en koljander deurgemeng met die stick blender.
Ek vra om verskoning dat die resep in Engels is – maar my kollegas het my gevra vir die resep – en hulle is meesal Engels.
Butternut Soup (with an Asian Twist)
2 medium butternuts (1.5kg)
2 sweet potatoes (700g)
4 large carrots (300g)
1 medium onion (125g)
2 teaspoons green curry paste
3 teaspoons freshly grated ginger
500ml freshly squeezed orange juice
500ml chicken stock (Ina Paarman is tasty)
1 can coconut milk
1 teaspoon ground nutmeg
1 teaspoon ground cumin
1 teaspoon ground corriander
Fry the onions in some olive oil. Add the curry paste and grated ginger and fry for about 3 minutes. Add all the vegetables (cut in pieces) to the onion mixture and mix through. Add the orange juice and chicken stock. Bring to a boil and boil until the vegetables are soft – or steam it for about 30 minutes in a pressure cooker. Use a stick blender to mash everything together. If needed, dilute with some more chicken stock. For a super fine and creamy texture you can put the mixture through a blender. Stir in the nutmeg, cumin and corriander. Stir in the coconut milk. Serve while warm. Garnish with fried bacon and crumbed feta.
Die resep lewer amper 5 liter sop.
RESEP EN FOTO: Wayne Dugmore
3 de foto: Elna Erasmus
Nota: Wayne Dugmore Ek moet by sê dat jy al die selle na jy die lemoensap uitgedruk het ook by gooi…
Ek het sit alles in die Stoom pot gegooi en toe die pot begin fluit het die pot afgestel op 2 (ek het ‘n defy stoof) en die pot ‘n half uur laat fluit.






