


LEKKER MELKKOS
1 blik kondensmelk
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
2 eetlepels botter
1 teelepel sout
Sif al die droë bestanddele saam en vryf die botter in.
Kook die kondensmelk en nog 4 blikke kookwater.
Gooi die meel mengsel by die melk en roer aanhoudend.
Laat dit vir so 5 min prut en bedien met kaneelsuiker.






