

JOHAN SE SMAAKLIK HOENDER MAGIE EN -HARTJIE BURGER PATTIE
1 kg hoender magie en hartjies gemaal
burger spices en bindmiddel van jou keuse (Eier en meel of wat jy verkies).
Grill in oond of bak in pan tot gaar.
Bou ‘n hamburger soos jy van hom hom met hierdie lekker pattie.
Bron en Foto: Johan Röntgen






