RONEL SE “PIZZA PANCAKE”
Die vulsel is jou eie keuse. Ek het oorskiet hoender gehad en dit gebraai met uie en kerrie groente in n blik.
Gewone brooddeeg waarvan jy balletjies afknyp en dit oopvlek sodat jy vulsel kan opskep met bietjie kaas bo op vulsel. Dan vou jy deeg oor en weer totdat dit soos n bolletjie lyk. Maak bietjie olie in pan warm en sit gevoude kant onder in pan. Druk plat en bak totdat deeg gaar en bruin is. Heerlik
Bron en Foto: Ronel Muller Thoma