

DEON SE TUISGEMAAKTE ROOMYS
1 blikkie yskoue ideal melk styf geklop.
500 ml room.
125 ml strooisuiker
5 ml vanilla essense.
Gooi die strooisuiker en vanilla by die room en klop styf.
Vou die room mengsel by die styf geklitste ideal melk in met ‘n metaal lepel en gooi enige iets lekker by. Meng net deur met metaal lepel moenie klits nie.
Ek het cherries, meringue, neute en choc chips gebruik.
Plaas in houer en Vries oornag en VOILA!!!!!!
FOTO EN RESEP: Deon Rossouw






