

TESSIE SE SANGRIA
Besluit of jy n Wit of Pienk sangria wil maak
3 koppies wyn wit /rose semi soet
1 koppie Gemmerlim ( stoney)
1 koppie rooi / wit druiwe sap
1 koppie rooi/wit appelsap
Sap en skil van 2 lemetjies (lime)
Of voeg na smaak by (Roses -lime)
1 teelepel vars gemmer fyn gedruk
1 koppie gekapte ys of meer (na smaak)
Bedien in lang glase met n skyffie lemetjie of skil mooi gesny
Jy kan vrugte stukkies ook byvoeg
Bron: Tessie Pretorius






