Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

MARIETJIE SE VISKOEKIES MET TUNA

Posted on March 30, 2017 by marika Posted in Vis / Fish 1 Comment
image_pdfimage_print

MARIETJIE SE VISKOEKIES MET TUNA
1 blikkie tuna
1 eier
1 gerasperde medium ui
1 sag gekookte aartappel (med) fyngedruk
pietersielie
sout
Bietjie kaas opsioneel

Meng alles tesame, maak koekies (druk effens plat) en hou in yskas vir so 30min. Bak in medium warm (genoeg) olie en dreineer op kombuispapier. (moenie die aartappel met melk of water meng nie).
Sou jy 3 blikkies gebruik sal ek voorstel gebruik net 2 eiers. Mengsel moenie te loperig wees nie. En olie nie aan die koue kant nie.
ENJOY (o amper vergeet – dreineer die tuna (met water) in sif en druk AL die water uit)
O ja, moenie koekies te gou omdraai nie – gee kans dat dit goed bak – draai om met eierspaan

Bron: Marietjie Le Roux
Foto:  Juanita Vermeulen

Share this...
Share on facebook
Facebook
Share on pinterest
Pinterest
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
Linkedin
« KORSLOSE QUICHE MET SPINASIE EN SPEK
ALTA SE KOOLGEREG »

One thought on “MARIETJIE SE VISKOEKIES MET TUNA”

  1. marika says:
    January 19, 2019 at 2:42 pm

    Juanita Vermeulen
    Ek het die resep op die blog gekry en gesien die resep is sonder ‘n gesiggie. Die resep het ook 5 bestanddele maar toe gooi ek ‘n koppie kaas by om dit 6 bestanddele te maak vir ons verjaarsdag uitdaging. Baie dankie vir die resep. Dit was heerlik. Lekker dag verder vir almal

    Log in to Reply

Leave a comment Cancel reply

You must be logged in to post a comment.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.