ZORANA SE VETKOEKE
1 kg koekmeel
5 ml sout
1 pakkie droe gis
1 teel suiker
+- 250 ml louwarm water nie gekook nie
Meng als deur maak dan jou deeg bietjies bietjies klam met die lou warm water tot jy voel die deeg is kniebaar, knie goed deur en laat rys vir so halfuur op warm plek. Maak balle en bak in warm olie. Ek gebruik my deepfryer hy werk baie lekker olie word nie te warm nie.
Ps: Ek smeer my hande met botter as ek knie
Bron Zorana vd Berg
Foto Zorana vd Berg