KLAPPER-YS CONES
2 koppies versiersuiker
2 koppies klapper
1 blikkie kondensmelk
3 druppels voedsel kleursel
Sif versiersuiker
Voeg klapper by
Voeg kondensmelk by
Meng alles saam
Sit in yskas tot gestol
Bron en Foto: Cecil Dunhin
You cannot copy content of this page