

VRUGTE EN NEUTE MUESLI
2 koppies gemengde neute ongesout
2 koppies geskaafde klapper
1 koppie pampoenpitte (groen)
1 koppie sultanas
Half koppie sonneblom pitte
Half koppie poppie saad
2 koppies bran flakes
1 koppie bran stokkies( vir mooiheid)
3 koppies rolled oats
Half kop sesami saad
Half koppie lynsaad
1 koppie cranberries
Sous
200 gr klapper olie
Half koppie mapel stroop
Half koppie heuning
Smelt klapper olie met heuning en stroop
Roer goed deur in mengsel
Gooi in vlak beskuit pan
Bak 15 min op 150 ºC
Haal uit oond, roer mengsel om, bak weer vir 15 min.
Geniet saam yogurt of eet sommer vir snack.
Geniet
Bron en Foto: Elsje Stander







geskuif