SLUSH PUPPY BERRIE COCKTAIL
500g blue berries en black berrie gemeng
1/2k suiker
2k water
Kook alles saam so 10min
Smash so bietjie
Voeg vodka by (jou keuse hoeveel)
Laat ys en toe sit ek dit deur my ice crucher!!
Lekker!!!!!!!
Ekt amper n liter cocktail gemaak.
Bron en Foto: Benhet Nieuwenhuis