

SUENELL SE WIT KOEKVERSIERSEL
‘n 3de blok wit Woodenspoon margarien geklits tot sag en dan amper 1 kg GESIFTE versiersuiker by geklits, voeg bietjie melk by tot regte dikte.
Grooooot tip: KLITS die mengsel baie dit maak dit lig en fluffy.
Die versiersuiker mengsel was genoeg vir amper 60 cupcakes (net smeer nie versiersak nie)
BRON EN FOTO: Suenell Liebenberg






