

MARIAN SE “BRAAI LEFTOVERS” ONTBYT
uie
geel soetrissie
groen appel
klein tamaties
gekookte eiers
appelsap
sweet basil
pietersielie
gesnyde vark tjops
gesnyde wors
Braai alles behalwe eiers saam in ‘n pan.
Giet so halwe koppie appelsap by en kook net so klein rukkie.
Dop eiers af en sny in helfte en pak bo-op.
Sout en peper na smaak.
Bedien saam met roosterbrood.
Foto en resep: Marian van Deventer






