

GEDROOGTE APPEL “CHIPS” SKYFIES
* Sny 3 granny smith’s in dun repies
* Bestuif mildelik met speserye van jou keuse (hier het ek kaneel, neutmuskaat, swartpeper en naeltjies gebruik)
* Pak op oondpan wat vooraf gespuit is
* Bak in warm oond teen so 200oC vir 10-15min (elemente bo én onder aan), dan vir ‘n verdere 20min teen so 150oC, dan vir so 30-40min teen so 80oC
* Draai skywe om na elke temperatuur verandering
* Geniet warm/koud
FOTO EN RESEP: Meyer Combrinck
One thought on “GEDROOGTE APPEL “CHIPS” SKYFIES”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.







Elna Erasmus
Ek het hierdie gedoogte appels gemaak, het die resep hier op die groep gekry. Skuus ek het ne n foto geneem nie. Kan dit regtig aanbeveel.