

GEBAKTE BLAARSLAAI KOEKIES
1 blik suikermielies,
2 koppies blaarslaai,
1 ui gebraai,
halwe koppie ertjies,
halwe pakkie wituiesoppoeier,
bruismeel,
1 eier.
Sout, peper na smaak.
Meng alles en bak lepelsvol in pan. Heerlik!!
RESEP: Anne-Marie Watt






