


NATASCHA SE HEERLIKE EIERVRUG
Eet julle eiervrug? Hoe maak julle dit gaar. Ek love dit diep gebraai in n degie. Ek sny dit lank in kwarte. Dan gooi ek sout op en laat staan vi n uur of so. Spoel af en droog af voor ek dit in deeg doop en diep braai. Deeg: 1k meel 1t bakpoeier 1 eier sout en melk om slap degie te maak.
FOTO EN RESEP: Natascha de Jongh






