

LIZEL SE HEERLIKE POEDING
4 koppies melk,
4 eiers,
1 koppie meel,
1 koppie suiker,
2 of meer eetlepels botter.
Verhit 3 van die koppies melk en vroeg botter en suiker by, laat net begin kook.
Klits in tussen die eiers en voeg om die beurt die meel en 1 koppie melk by, ook n knippie sout. Voeg nou kookmengsel hierby. Roer en gooi in uitgesmeerde vuurvaste poedingbak. Bak ongeveer 200© vir 45min. Bedien met konfytstukke/ netso
FOTO EN RESEP: Lizel Tromp Skattie






