LEANNE SE HOENDER PASTEI
1 heel hoender
1 ui, fyngekap
1 pakkie sampioene
1 pakkie Chicken en Mushroom casserole poeier
± 200 ml melk
1 rol gekoopte puff pastry
Het eers hoender heel in die oond gebak en ontbeen. Braai ui en sampioene, sit hoender by.
Ek het ‘n pakkie chicken en mushroom casserole gemeng met die melk en daarby gevoeg en gekook tot gaar.
Ek het puff pastry gevat en die hoendermengsel in die middel af gesit en die puff pastry gesny en bo-oor die hoender mengsel gevleg. Was heerlik.
Bron en Foto: Leanne Thurston Coetzer