

MICHELLE SE 10 BESTANDDEEL KOEK
2k suiker
2 eiers
2k meel
3/4k coaco
1k buttermilk
1k olie
1k warm water (ek sit 1Etl koffee by)
1 1/2 tsp koek soda
2 tsp bakpoeier
1 tsp vanilla.
Meng eiers en suiker goed,
Meng dan al die bestandele by behalwe water.
As jy meeste van eiers in meel gemeng het gooi warm water bietjie op slag by en meng goed.
Gooi in gesmeerde koek panne en bak op 170′ vir 45 – 50 min. Maak een oond pan koek of 2 ronde koekke of 34 cupcakes, vir bier box maak hom dubbel aan en bak vir 90 – 100 min op 160′.
Resep en foto: Michelle Botha






