

ELSA SE SPEK EN KAAS WIELE
1 rol gevriesde blaardeeg
1 pakkie gaar spek stukkies
2 koppie gerasperde kaas
paprika
Rol deeg bietjie dunner en gooi spek stukkies eweredig op.
Strooi kaas op en sprinkel paprika oor en rol die deeg stewig op. Plaas 10 min in vrieskas en sny wiele. Bak 20 min in oond op 180°C. Ek het resep dubbel gemaak, maak so 32 wiele.
Resep en foto: Elsa du Plessis







geskuif