

SEAN SE RAAP EN SKRAAP PASTEISOUS
Hoeveelhede hang maar af van hoeveel sous jy maak:
Bruin uiesoppier 35%
Oxtailsoppoeier 65%
Mrs Balls sterk blatjang
Sout en witpeper na smaak
Water stadig verhit, roer soppoeier in, prut stadig en voeg res van die bestanddele by.
Bron en foto: Sean O’Brien






