

PIZZA-PASTA ALA DENISE
*mince-maalvleis
*pasta skulpies (of enige van j keuse)
*kaas
*knoffel
*green pepper
*spring onion
*1 groot gewone ui
*worcester sous
*garlic huisie – knoffel
*1 blikkie tamatie en uie
*gevriesde gemengde groente
*1 pakkie mushroom soup (poeier)
Braai mince saam met gewone ui en bietjie garlic en worcester sous (ek gooi mince spice ook oor) sodra klaar gebraai gooi dan blikkie tamati en uie by met knippie suiker en sout dan gevriesde groente. Laat dan prit tot groente sag is.
Kook pasta gaar en dreineer
Sodra als mooi gaar is gooi ‘n laag paste in oondbak en dan die mince mengsel. Gooi dan die res van die pasta bo oor.
Maak pakkie mushroom sop aan maar gooi minder water in as jy dit aanmaak sodat dik dik word sodra dt hitte kry. Gooi dan die sop mengsel bo oor alles. Laaste sny spring onion in klein stukkies op asook bietji green pepper en strooi gerasperde kaas oor (kan ook gebraaide bacon bo oor gooi of enige pizza toppings – sit dan in oond vir 180 grade vir so halfuur tot kaas gesmelt het.
FOTO EN RESEP: Denise Smit






