

OUMA KOEKIE SE BIEDOUW TUNA
Bestanddele
2 blikkies tuna, gedreineer (of 3 indien verkies)
1 ui, gekap
1 koppie mayonnaise
2 koppies gaar rys
tamatie, opgekap (opsioneel)
1 teelepel Aromat
swartpeper
4 eiers
1 koppie melk
1 koppie kaas
METODE
Meng al die bestanddele behalwe die eiers, melk en kaas.
Plaas in oondbak.
Klits die eiers en melk saam.
Meng dit saam met die mengsel.
Strooi die kaas oor.
Bak teen 180 grade vir ‘n halfuur.
Geplaas en getoets deur Elize Calton
Nota: Elize Colton Ek het nie tamatie bygesit nie en dit is lekker daarsonder.






