

AARBEIJELLIE STROOP VIR YSTERVARKIES
Kook alles saam
30 g botter
1 pakkie aarbeijellie
2 koppies versiersuiker
200 ml kookwater
Doop die koek blokkies in die stroop en dan in klapper, laat afdrup op ‘n rakkie.
BRON : WILMA BATT
You cannot copy content of this page