

GEMENGDE BESSIE SMOOTHIE
1 piesang
250 ml gemengde bessies
125 ml bosbessiesap
200 ml jogurt
2 takkies vars kruisement blare
Plaas alles in jou blender en blend goed tot die kruisemement blaartjies mooi fyn is.
As die smoothie te suur vir jou is gooi bietjie heuning by.
Bron en foto: Willemien Visser






