

VINNIGSTE EN LEKKERSTE PIESANGSLAAI MET PICALLILI
6 Piesangs
1 Blikkie Kondensmelk
1 Blikkie gemengde ingelegde vrugte
1 Botteltjie Picallili
Sny Piesangs in skyfies,
Meng die res en voeg by die piesangs.
Sooo maklik en absoluut heerlik, veral as dit bietjie gestaan het in die yskas en die sousie effens verdik het!
Bron: Amanda Struwig






