

SARDIENTJIE KOEKIES
1 groot blikkie sardiens in tamatiesous (pilchards 410g)
1 koppie oats
1 eier
1 eetlepel vars pietersielie
sout en peper
2 eetlepels sweet chilli
Meng alles en skep lepels vol in vlak olie!
Ek is nie n olie “fan” nie so ek het dit in my donut masjien gebak! Ek het net 20 ml meel bygesit want koekies is lekker bros, maar vir my masjien soek ek ‘n meer vaste koekie.
Bly baie lekker!!!
Bedien met mash!
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis







Baie lekker! Bedien met ‘n tamatie en uit smoor op mash! HEERLIK