

MARIETJIE SE PIEKEL UITJIES
Ek het die klein uitjies in kookwater gedompel met sout en klein bietjie gekook ongeveer 2 min.
Laat afkoel.
Kook die volgende saam:
½ bottel wit asyn (375 ml)
½ bottel bruin asyn (375 ml)
pickle spice
whole Pimento
bayleaves
1 koppie bruin suiker – hang af hoe soet jy dit wil hè- pas aan.
Skep die uie in fles wat gesteriliseer is, en vul op met die sous tot bo. Seël dadelik.
Resep en foto: Marietjie Nel






