

CRISPY BROOD BLOKKIES – CROUTONS
1 sny brood, in blokkies gesny
1 ui, in lekker dik ringe gesny
Maak olie warm.
Gooi broodblokkies en uieringe in warm olie.
Die geur van uie trek in broodjies in.
Braai tot crispie… haal uit en dreineer.
Ons gebruik dit op mengelslaai.
Bron: Annie Van Zyl Knoesen






