

NADINE SE WAATLEMOEN ROOMYS
Resep en foto: Nadine Nortier
FOOD LOVERS RECIPES
400 g waatlemoen
200 ml roomys
75 g strooisuiker
1 teelepel suurlemoensap
Puree die waatlemoen, voeg alles saam en sit in roomys masjien vir 30 min. As jy nie een het nie, sit in vrieskas en roer goed elke dertig minute tot lekker romerig maar gevries.






