
VINNIGE MELKTERTJIES
Meng Vodka (natuurlik)
Amarula
Cape Velvet
Room na smaak
Strooi kaneel op (indien nugter genoeg)
[Proe eers ‘n paar om te weet dis reg!]
Hoef nie gebak te word nie, net gegooi te word…in die keel af! (Herhaal proses na wille keur, veral as jy nie dryf nie!)
Bron en Foto: Morne Chef Mo






