VINNIGE MELKTERTJIES

2015-11-27-vinnigemelktertjies
VINNIGE MELKTERTJIES
Meng Vodka (natuurlik)
Amarula
Cape Velvet
Room na smaak
Strooi kaneel op (indien nugter genoeg)

[Proe eers ‘n paar om te weet dis reg!]

Hoef nie gebak te word nie, net gegooi te word…in die keel af! (Herhaal proses na wille keur, veral as jy nie dryf nie!)
Bron en Foto:  Morne Chef Mo