LIEZL SE MONKEY GLAND SOUS
1 blik tamatie en uie
1 koppie suiker
½ koppie tamatiesous
60 ml Worcestersous
30 ml balsamiese asyn
Kook ook oor lae hitte tot reduksie, soos jy hom verkies.
Variasie:
1 ui, fyn gesny en gebraai is opsioneel. – braai die uie en plaas die res van die bestanddele by en kook tot reduksie.
Resep: Liezl Ruth Hendriks








