

ELSA SE PANKOEK
Het hierdie verjaarsdag koek gebak. Ek het die volgende pankoek resep gebruik. Een resep genoeg vir n hoe koek. Ek het 4 koeke gebak.
Pan koek
4 k meel
4 teel bakpoeier
4 eiers
250g botter
2 k suiker
2 k melk
1/2tlp sout
4 Eetlp kakoa
Room suiker en botter. Voeg eiers by en klits. Sif droe bestandele en gooi by. Gooi melk en vanilla by en klits goed. Bak vir 45min op 180ºC
FOTO EN RESEP: Elsa du Plessis







Hierdie resep is n wenner. Ek gebruik die resep vir al my koeke asook vir enige ‘shape’ koek. Ek het ook die resep gebruik vir ronde koeke in di oond.