JENNY SE PORTUGESE PERI PERI SOUS
Jy top en tail jou chillies, gooi dit in ‘n emmer en maak toe met wit asyn en gooi hand vol growwe sout oor. Los vir twee dae. dan maak jy uie , green peper en knoffel skoon. versap als en die chllies. gooi kookolie in ‘n pot en laat dit warm word. gooi als by die olie en kook stadid vir so 30 min. As jy versap en en dis te dik gooi van die asyn water by.
RESEP: Jenny Nel Robberts








