PORK CRACKLING
METODE/BESTANDELE
400g varkvelle mooi skoon en skurf gemaak , smeer met n bietjie olyfolie en vryf n bietjie sout in laat levir +- 20 min spalk dan oop op noondpan met n rooster op strooi n bieitjie bakpoeier oor en bak op 200 grade tot crisp en siedaar !
BRON/FOTO: Gideon Louw