KROPSLAAIHAPPIE
BESTANDELE/METODE
Kropslaai gevul met vark vleis repies , groensoetrissie repies , agurkie repies , wortel repies , rooi uie repies met n gebakte eier bo op en was heerlik saam met n bietjie sout en peper !
BRON/FOTO: Gideon Louw
You cannot copy content of this page