17 August 2015
Linda von Blerk
Iemand help asb. Ek maak groenslaai met tamatie, uie, komkommer ens en als proe dieselfde… Hoe kan ek maak om daardie restaurant smaak te gee en geniet! Watse dressing kan ek gee wat hom daardie “mmmm dis heerlik” aanmerking te gee
Deidré Kotzé Badenhorst
Vars suurlemoensap met groentesout
Sharon Harrison
Ina paarman se honey and mustard dressing
Rachel Ras
Greek salad dressing van Steers
Rassidy Diergaardt
Gerookte hoender repies met knorr se sweet chilli salad dressing
Heidi Van Der Merwe
Gebraaide sesam of sonneblom Sade…
Deirdre Fourie
Maak neute fun, bv okkerneute, sit sonneblim Saad en sesame Saad by, brasi in Klein bietjie olyfolie en gooi oor slaai. Sit mooi uie kringe no op vir garnering
Sheila Kotze
Peri peri neute en sagte biltong.
Fatima Ismail
My gunsteling is Ina Paarman se Lime and Coriander salad dressing.
Deleen Venter Loker
Baie maal gebruik hulle net olyf olie en balsamic vinegar want so veel mense kyk uit vir die gewig…. met growwe sout en growwe peper.
Fanie Smit
Blue cheese salad dressing is jou antwoord. Andersins Caesar salad dressing.
Hennie Jansen Van Rensburg
Avo tomato red onion green pepper rocket basil cucumber mixed leaves balsamic olive oil lime or lemon juice shaved Italian hard cheese garlic flakes black pepper rosemary spice coarse salt mixed Italian herbs
Riana Marais Burger
Sal hierdie comments moet screen shot. Alles klink sooo lekker!
Hennie Jansen Van Rensburg
Jy kan Basil Pesto ook probeer en dan add jy mozzarella
Yvette Cilliers
Smeer jou bak met knoffel
Joriet Kloppers
Die belangrikste is die wyn…..’n maaltyd is slegs suksesvol saam met die regte keuse van Bolandse wyn!
Ansa C Reyneke
Ek sny aarbei ook by dit verander die hele slaai
SOURCE: FLG
PHOTO: finedininglovers








